Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy antwoord: U mag nie verslaan nie. Sou u dan verslaan die wat u met u swaard en u boog as gevangenes weggevoer het? Sit aan hulle brood en water voor, dat hulle kan eet en drink en na hulle heer kan trek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:22 in konteks