So het hy dan daarheen perde en strydwaens en ’n swaar leër gestuur, en hulle het in die nag gekom en die stad omsingel.