Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy sê vir hom: Het my hart nie saamgegaan toe ’n man van sy wa af omgedraai het jou tegemoet nie? Is dit tyd om die silwer te neem en om klere te neem en olyfbome en wingerde en kleinvee en beeste en slawe en slavinne?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:26 in konteks