Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Naäman sê: Neem asseblief twee talente! En hy het by hom aangehou en twee talente silwer in twee geldsakke toegebind en dit saam met twee stel klere aan twee van sy dienaars gegee, wat dit voor hom uit gedra het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:23 in konteks