Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy afgeklim en sewe maal in die Jordaan ondergeduik volgens die woord van die man van God, en sy vlees het teruggekeer soos die vlees van ’n jong seun, en hy het rein geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:14 in konteks