Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Naäman, die leërowerste van die koning van Aram, was ’n groot man voor sy heer en hoog in aansien; want deur hom het die Here aan die Arameërs ’n oorwinning gegee; en die man was ’n dapper held, maar melaats.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:1 in konteks