Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Gehási het voor hulle uit gegaan en die staf op die gesig van die seun gelê; maar daar was geen stem en geen opmerksaamheid nie. Daarop gaan hy terug hom tegemoet en bring hom die berig en sê: Die seun het nie wakker geword nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:31 in konteks