Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. en die koning van Moab sien dat die geveg vir hom te swaar word, het hy sewehonderd man wat die swaard uittrek, met hom saamgeneem om na die koning van Edom deur te breek; maar hulle kon nie.

27. Daarop neem hy sy eersgebore seun, wat in sy plek koning sou word, en offer hom as brandoffer op die muur. Toe het ’n groot toorn oor Israel gekom, sodat hulle van hom weggetrek en na hulle land teruggegaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3