Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe hulle by die laer van Israel kom, het die Israeliete hulle gereedgemaak en die Moabiete verslaan, sodat hulle voor hul uit gevlug het; en hulle het dieper ingetrek en die Moabiete verslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:24 in konteks