Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volgende môre, omtrent die tyd dat hulle die spysoffer bring, kom daar meteens water van die kant van Edom af, sodat die land vol water geword het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:20 in konteks