Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Elísa sê: So waar as die Here van die leërskare leef voor wie se aangesig ek staan, as ek nie agting gehad het vir die persoon van Jósafat, die koning van Juda, nie, ek sou na u nie kyk en u nie aansien nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:14 in konteks