Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het al die priesters uit die stede van Juda laat kom en die hoogtes verontreinig waar die priesters offerrook laat opgaan het, van Geba af tot by Berséba, en die hoogtes van die poorte afgebreek, die wat by die ingang van die poort van Josua, die owerste van die stad, was en die wat aan ’n mens se linkerhand in die stadspoort was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:8 in konteks