Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In sy dae het Farao Nego, die koning van Egipte, teen die koning van Assirië opgetrek na die Eufraatrivier; en koning Josía het hom tegemoetgetrek, maar dié het hom gedood by Megíddo net toe hy hom sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:29 in konteks