Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het Josía die dodebesweerders en die waarsêers en die huisgode en die drekgode en al die verfoeisels wat in die land van Juda en in Jerusalem te sien was, uitgeroei, om die woorde van die wet te bevestig wat geskrywe is in die boek wat die priester Hilkía in die huis van die Here gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:24 in konteks