Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here en geheel en al in die weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:2 in konteks