Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van die Here verneder het toe jy hoor wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners gespreek het, dat hulle ’n voorwerp van verbasing en vervloeking sal word, en omdat jy jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ék ook verhoor, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:19 in konteks