Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het geheel en al gewandel in die weg wat sy vader bewandel het, en die drekgode gedien wat sy vader gedien het en hom voor hulle neergebuig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:21 in konteks