Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AMON was twee-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Mesullémet, ’n dogter van Harus, uit Jotba.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:19 in konteks