Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Hiskía en al sy magtige dade, en hoe hy die dam en die watervoor gemaak en die water in die stad gebring het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:20 in konteks