Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hiskía het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis laat sien, die silwer en die goud en die speserye en die kosbare olie en sy wapenhuis en alles wat in sy skatkamers te vinde was; daar was niks in sy huis of in sy hele ryk wat Hiskía hulle nie laat sien het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:13 in konteks