Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop gaan hy uit na die plek waar die water uitkom en gooi die sout daarin en sê: So spreek die Here: Ek het dié water gesond gemaak; daar sal geen dood of onvrugbaarheid meer van kom nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:21 in konteks