Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir hom gesê: Kyk, hier is by u dienaars vyftig kragtige manne; laat hulle tog u heer gaan soek, of nie miskien die Gees van die Here hom opgeneem en hom op een van die berge of in een van die dale gewerp het nie. Maar hy het beveel: Stuur hulle nie!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:16 in konteks