Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy hom neerbuig in die tempel van sy god Nisrog, het sy seuns Adramméleg en Saréser hom met die swaard neergeslaan; maar hulle het ontvlug na die land Árarat; en sy seun Esar-Haddon het in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:37 in konteks