Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het die hoogtes afgeskaf en die klippilare verbreek en die heilige boomstamme omgekap en die koperslang wat Moses gemaak het, stukkend gestamp, omdat die kinders van Israel tot op dié dae daarvoor offerrook laat opgaan het; en hy het dit Nehústan genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:4 in konteks