Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Éljakim, die seun van Hilkía, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en Joa, die seun van Asaf, die kanselier, met geskeurde klere by Hiskía gekom en hom die woorde van die rábsake te kenne gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:37 in konteks