Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe laat Hiskía, die koning van Juda, die koning van Assirië na Lagis weet: Ek het gesondig; trek terug van my af weg; wat u my oplê, sal ek lewer. En die koning van Assirië het aan Hiskía, die koning van Juda, driehonderd talente silwer en dertig talente goud opgelê.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:14 in konteks