Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die koning van Assirië het uit Babel en uit Kuta en uit Awa en uit Hamat en Sefarváim mense ingevoer en laat woon in die stede van Samaría, in die plek van die kinders van Israel: hulle het Samaría in besit geneem en in sy stede gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:24 in konteks