Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het die Here dan baie toornig op Israel geword, sodat Hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:18 in konteks