Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Resin, die koning van Aram, en Peka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om te veg, en hulle het Agas ingesluit; maar hulle kon nie veg nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:5 in konteks