Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het gewandel in die weg van die konings van Israel; ja, hy het selfs sy seun deur die vuur laat deurgaan volgens die gruwels van die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdryf het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:3 in konteks