Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die dae van Peka, die koning van Israel, het Tiglat-Piléser, die koning van Assirië, gekom en Ijon ingeneem en Abel-Bet-Máäga en Janóag en Kedes en Hasor en Gílead en Galiléa, die hele land Náftali; en hy het hulle in ballingskap weggevoer na Assirië toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:29 in konteks