Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Peka, die seun van Remália, sy adjudant, het ’n sameswering teen hom gesmee en hom in Samaría in die vesting van die koning se huis verslaan saam met Argob en met Arje; en vyftig man uit die kinders van die Gileadiete was saam met hom; en hy het hom gedood en in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:25 in konteks