Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die kinders van die moordenaars het hy nie laat doodmaak nie, soos geskrywe is in die wetboek van Moses, waar die Here dít beveel het: Die vaders mag nie vir die kinders, en die kinders mag nie vir die vaders gedood word nie; maar elkeen moet vir sy eie sonde sterwe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:6 in konteks