Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die vyftiende jaar van Amásia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeróbeam, die seun van Joas, die koning van Israel, in Samaría koning geword — een-en-veertig jaar lank.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:23 in konteks