Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voorwaar, hy het vir Jóahas geen manskappe laat oorbly nie, as net vyftig perderuiters en tien strydwaens en tienduisend voetgangers; want die koning van Aram het hulle omgebring en hulle gemaak soos stof as gedors word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:7 in konteks