Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê hy: Neem die pyle. En hy het dit geneem. Toe sê hy vir die koning van Israel: Slaan teen die grond! En hy het drie maal geslaan en opgehou.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:18 in konteks