Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem Joas, die koning van Juda, al die heilige gawes wat sy vaders Jósafat en Joram en Ahásia, die konings van Juda, geheilig het, met sy eie heilige gawes en al die goud wat te vinde was in die skatkamers van die Here se huis en van die koning se huis, en stuur dit aan Hásael, die koning van Aram. Daarop het hy van Jerusalem af weggetrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:18 in konteks