Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy vir die tweede maal ’n brief aan hulle geskrywe en gesê: As julle vir my is en my gehoorsaam wil wees, neem dan die hoofde van die manne, die seuns van julle heer, en kom môre omtrent sulke tyd na my in Jísreël; want die seuns van die koning, sewentig man, was by die grotes van die stad wat hulle grootgemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:6 in konteks