Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Roep dan nou al die profete van Baäl, al sy dienaars en al sy priesters na my toe; niemand moet gemis word nie, want ek het ’n groot offer aan Baäl. Elkeen wat gemis word, sal nie leef nie. Maar Jehu het dit met lis gedoen om die dienaars van Baäl te kan vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:19 in konteks