Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Agab het sewentig seuns gehad in Samaría. Toe skryf Jehu ’n brief, en hy stuur dit na Samaría aan die owerstes van Jísreël, die oudstes, en aan die opvoeders van die seuns van Agab, en sê:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:1 in konteks