Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het weer ’n owerste van ’n derde vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En die derde owerste oor vyftig het opgeklim en aangekom en op sy knieë voor Elía gebuig en hom gesmeek en vir hom gesê: Man van God, laat tog my lewe en die lewe van u dienaars, hierdie vyftig, kosbaar wees in u oë!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:13 in konteks