Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy antwoord hom: Maar kyk, in hierdie stad is ’n man van God, en die man is geëerd: alles wat hy spreek, kom sekerlik uit; laat ons nou daarheen gaan; miskien kan hy ons inlig oor die tog wat ons onderneem het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:6 in konteks