Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Môre sulke tyd sal Ek ’n man uit die land Benjamin na jou stuur wat jy moet salf as ’n vors oor my volk Israel; en hy sal my volk verlos uit die hand van die Filistyne. Want Ek het my volk aangesien, omdat sy geroep na My gekom het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:16 in konteks