Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Samuel ’n suiglam geneem en dit as ’n brandoffer in sy geheel aan die Here geoffer, en Samuel het die Here aangeroep vir Israel; en die Here het hom verhoor.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:9 in konteks