Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle kom toe bymekaar by Mispa, en hulle het water geskep en dit voor die aangesig van die Here uitgegiet, en dié dag het hulle gevas en daar gesê: Ons het gesondig teen die Here. En Samuel het die kinders van Israel in Mispa gerig.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:6 in konteks