Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Samuel het met die hele huis van Israel gespreek en gesê: As julle met jul hele hart julle tot die Here bekeer, verwyder dan die vreemde gode en die Astártes onder julle uit, en rig julle hart op die Here en dien Hom alleen; dan sal Hy julle red uit die hand van die Filistyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:3 in konteks