Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het die manne van Kirjat-Jeárim gekom en die ark van die Here gaan haal en dit in die huis van Abinádab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Eleásar geheilig om die ark van die Here te bewaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:1 in konteks