Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:18 in konteks