Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 31:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het aan sy wapendraer gesê: Trek jou swaard uit en deurboor my daarmee, anders kom hierdie onbesnedenes en deurboor my en dryf die spot met my. Maar sy wapendraer wou nie, omdat hy baie bevrees was. Daarop neem Saul die swaard en val daarin.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 31

Kyk 1 Samuel 31:4 in konteks