Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die Here sy God.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:6 in konteks